Crazy Little Beliefs That Won’t Die Out

Two thousand years ago, many wise men brought three types of gifts. Because of nativity plays, most believe that there were three wise men only.

But people believe what they want to.

Shortly afterwards, Pliny the Elder mistakenly thought that ostriches bury their heads in the sand. Two thousand years later, even intelligent, sophisticated and even highly educated people believe that.

But people believe what they want to.

Another is that Cape Point is where the two oceans meet. We have a Two Oceans restaurant, a winery and a world famous marathon going by that name. So many locals even believe that they can see this meeting of Indian- and Atlantic Oceans with the naked eye! Imagine that. (Eyes roll.) The actual meeting place is at Agulhas, about 230km southeast of Cape Town, also being the southern tip of Africa. Yes, that is yet another myth, that Cape Point is the tip of Africa.

But people believe what they want to.

“All South African whites are racist.” Fact dictate that, in the 1960 referendum, 1 out of every 2 voted against apartheid. In the very next opportunity given to them, 1983, more than a two thirds majority voted against it and, in 1992, it was the overwhelming white vote that really had liberated blacks while struggle leaders, even heroes wanted war.

But people believe what they want to.

Maize, corn or mielies is seen as traditional African food. It had become part of the continent’s identity, affirmed alongside lion and zebra. But is it even African? Not by a long shot – it is a grass type of Mexican origin! Next time you eat puthu or legogo, you are eating Mexican food! 

But people believe what they want to. 

Jesus was referred to in Isaiah 9:6 as our Everlasting Father. When He used figurative speech and called Himself “Son of God” for reasons most Christians won’t ever grasp, blinded by their religion. No wonder, then, that the wife of Dieter Gerhardt, former SA Naval Officer exposed as a Russian spy, taught children that Jesus was “like Ghandi” or the presenter on SABC3 who said that Mandela “was Jesus Christ to us.” The Living God gets demoted to being just another human. In 2016, in Anticonformity, a youth programme of Radio Tygerberg, someone said on air that he had thought that Jesus was “just a very good guy.” How about the Almighty God being born in a sinless body so that He could use that as the currency to pay for our original sin? But my final & last pastor refuted this, as through literal interpretation, “Jesus is the Son of God and nothing more.”

People believe what they want to.

Advertisements

35 thoughts on “Crazy Little Beliefs That Won’t Die Out

  1. Dit is so waar…soveel mense, soveel gedagtes en dinge! Ek glo ook wat ek wil glo, maar ek probeer darem om vas te stel wat die waarheid is, al is dit soms moeilik.

    Liked by 1 person

    • Ek gebruik veral die biblioteek want maklik die helfte van “feite” op die web is onwaar. Dink aan hoe gelieg is oor Steve, grondeise, apartheid, selfs oor Christus. Oor Bybelvertalings het ek ‘n studie van sewe jaar gemaak. Ek sal op die brandstapel brand as ek my bevindinge wil publiseer.

      Liked by 2 people

      • Ek sal saam met jou brand, want ek het self lank ‘n studie gemaak van godsdiens en soveel leuens raakgeloop. Mense is baie ontvanklik vir enige iets sonder om dit te behoorlik te bevraagteken.

        Liked by 1 person

      • Ek wil nog ‘n boek skryf, “Lief vir Jesus maar bogger die Kerk.” Ek glo nogal aan die WARE woord, waarna beide Jesus en Paulus verwys het laaaaank voordat Marcion die Nuwe Testament begin saamflans het. Daar is soveel teks bygevoeg, dat dit die Christengeloof op ‘n heel ander spoor gesit het. Maar wie het op die 66 boeke besluit? En wat van die sg Apokriewe boeke? Die boek van Henog? Wie’t regtig omtrent die helfte van Paulus se blogs geplaas, want volgens kenners was dit nie hy nie? Luther, Calvyn en Zwingli het Openbaring, die belangrikste boek, weggelaat uit hulle Bybels. Die lys raak lank….

        Liked by 2 people

      • Wanneer een mens ‘n storie oorvertel, verander dit al.Dus kan mens dink hoeveel onwaarhede het oor ‘n lang tyd reeds ingesluip.Ek het die punt bereik waar ek nie glo die Bybel is God se woord nie en waar ek skepties kyk na enige godsdiens. Hiermee respekteer ek steeds jou siening.Ek is nie een van die bashing ateïste nie, maar wel ‘n ateïs wat ‘n lang pad geloop het om by my gevolgtrekking uit te kom.

        Liked by 1 person

      • God se Woord is in die Bybel maar die hele Bybel is dalk iets anders…..of hoe??

        Like

      • Dit het nog nooit vir my sin gemaak wie hierdie woord van God ontvang het en dit neergepen het nie. Hoekom het daardie kommunikasie tussen God en mens opgehou en is dit gestol in ‘n tyd baie lank gelede?Dit het my laat dink, dat die bybel ‘n boek is oor geskiedenis van ‘n lang tyd gelede en dat dit ‘n poging van mense van daardie tyd was, om sin te maak van hul bestaan. Ons doen dit steeds vandag en omdat wetenskap vêr gevorder het,kry ons meer antwoorde op die vrae waarmee ons voorvaders geworstel het.

        Liked by 1 person

      • Dit het nog nooit opgehou nie. Soms, as ek skryf, word ek die woorde gegee, dit word gevorm nog voordat ek daaroor kon dink. Die Gees van God kan ‘n mens lei as jy op Sy frekwensie ingestel is. Sy woordkeuses is altyd beter as myne.

        Liked by 1 person

      • Ek is bly dit werk vir jou…ek soek my lewe lank daarna, maar daar is niks. Daarom het ek die pad van skeptisisme en geen geloof begin volg.

        Liked by 1 person

      • Dalk kort jy ‘n hartskuif, iewers moet mens besluit om te glo, daar is niks om te verloor nie.

        Liked by 2 people

      • Ag ek is baie gelukkig met hoe ek voel.Daar is baie laste van my skouers af, want ek hoef nie skuldig of beangsd te voel oor enige iets nie. Ek het ‘n sterk morele kompas, wat ek sonder godsdiens of skuldgevoelens bedryf. Ek het ook besef moraliteit is ‘n menslike vorm van orde in ‘n samelewing en ongelukkig is dit deur godsdiens gekaap. Daarom voel ek nie skuldig of bang dat ek sondes pleeg en iemand moes daarvoor sterf nie. Dit lê op my skouers alleen as ek iets sleg gedoen het en ek alleen is daarvoor verantwoordelik.

        Liked by 1 person

      • Ek is baie lief vir Jesus maar verafsku godsdiens en al die tjol wat daarmee saamgaan. In Openbaring 18:4 word mens juis sterk aangeraai om daaruit te kom. Ons kom sedert November 2006 nie meer in ‘n kerk nie. Maar ek gaan om met gelowiges. Daar is ‘n verskil.

        Liked by 1 person

      • Kerke word deur mense met agendas bedryf.

        Liked by 1 person

      • Verseker! Ek het in Kaapstad gesien hoe sommige “vernuwingskerke” bloot fronte is vir geldwassery, mense voorberei om die 666 microchip te ontvang, ens. Ek is nie ‘n clubber nie…

        Liked by 1 person

      • En dan is hulle nog vrygestel van belasting ook.😳

        Liked by 1 person

      • Ek het Jesus gevind, na ‘n lang, sondige dog godsdienstige kerklewe. Op ‘n dag het ek in die straat gestap, duidelik Sy stem gehoor – daar was niemand naby nie. Dit wat Hy gesê het, het enkele maande daarna gebeur, nl dat Radiokansel begin uitsaai het op Radio 2000. Dit was 1987 se koers. Ook het Jesus in 2007 seker so vier of vyf maal aan my verskyn. Ek is gewoond aan klein daaglikse wonderwerke, maar het twee maal grotes beleef. Die een was tydens ‘n motorongeluk, die ander toe my seun tydens cot death weer lewend gemaak is. Hy het klein bietjie breinskade oorgehou, amper as “bewys.” Hy funksioneer egter normaal en is leuersfiguur op sy gebied. Dit was 1992. Dan het ek gesterf en my lyf verlaat toe ek 33 was en weet wat ek gesien het. Daarom glo ek, omdat ek Jesus persoonlik ervaar, boeke gee soms leiding maar veroorsaak nie my geloof nie.

        Liked by 1 person

      • Dis wonderlik en ek is saam met jou bly oor al hierdie gebeurtenisse wat jou lewe verander het.

        Liked by 1 person

      • Dit was nou heerlik om met jou te praat…lekker as mense nie mekaar aanval en hul sienswyses in iemand se keel probeer afdruk nie.

        Liked by 1 person

      • Ek geniet jou geselsie ook baie. En dis nie my werk om jou by my matriks te probeer indruk nie. 🙂

        Liked by 1 person

      • Ek sien jy het die pos uitgevee…is jy bang vir die brandstapel? Ekskuus as ek jou dalk in ‘n moeilike posisie geplaas het met my antwoord.

        Liked by 1 person

      • Ek is vir niks bang nie en die pos is nie uitgevee nie, het gesukkel om hierop te antwoord, dalk net ‘n tydelike gogga op WordPress se servers??/

        Liked by 1 person

      • Ek is baie sensitief om nie mense aan te tas nie.

        Liked by 1 person

      • Ekself probeer nooit om mense aan te tas nie, maar kry dit ongelukkig reg. :/

        Wetenskap: dit is bewys dat varkvleis kanker gee (maar bacon nie by die naam genoem nie hahaha) en ek het gesien hoe iemand oombliklik sterf van perlemoen, ook my eie vrou moet wye draaie om skulpvis loop. Sy het letterlik by die dood omgedraai. Daar is wetenskap agter Ou Testamentiese koswette, soos om sigbare vet af te sny.

        Liked by 1 person

      • Ja, want mense het die gevolge van sekere dinge op die harde manier geleer.

        Liked by 1 person

      • Praat jy!! Ook wéét mens van nature wat reg en wat verkeerd is. Dan nie?

        Liked by 1 person

      • Dis juis die ding,ek word woedend as gelowiges dink dat net hulle ‘n morele kompas besit.As mens teruggaan in geskiedenis, het selfs die naakte boesmans ‘n morele kompas gehad, al was hulle nie Christene nie.

        Liked by 1 person

      • Want dit gaan nie oor glo nie, maar oor gehoorsaamheid. Min gelowige mense verstaan dit.

        Liked by 1 person

      • Ook gaan dit om oorlewing. As jy nie orde in jou gemeenskap handhaaf nie, stel jy die groep en jouself in gevaar. Ek is ‘n groot natuurliefhebber en spandeer omtrent al my tyd daarbuite om waar te neem. Elke lewende wese of groep, funksioneer so…anders is uitdelging hul voorland.

        Liked by 1 person

      • En hulle kan soms wreed ook wees, né! Ek en my meesgeliefde wyfietipe is ook natuurliefhebbers. Ook vir die Karoo want daar is soveel te sien in die volheid van die leegheid.

        Liked by 1 person

      • Netso….heerlike Vrouedag vir julle daar in die koue Kaap. Ons voel dit ook vandag!

        Liked by 1 person

      • Weather in Cape Town is allways purrfick! Just dress accordingly. Lekker vrouedag daar.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.